MRPTV-Live

 


 

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.
Op hierdie groep word daar lekker saam gekuier in harmonie en na musiek geluister van Kalahari Internet Radio wat deur die omroepers uit gesaai word, wanneer die Auto Dj nie werk nie.
Geen privaat of persoonlike politiek sal toegelaat word nie. Geen beledigings, rusies, negatiewe opmerkings of vuil taal tussen FB-vriende is toelaatbaar nie.
Geen advertensies mag geplaas word nie. SLEGS dié wat goed gekeur word deur die admins. Dit mag dan ook slegs te doen hê met musiek, kuns, boeke, opvoerings ensv. Geen voertuie, lenings ensv. nie.
Indien u nie van iets wat geplaas is hou nie asseblief “skip” (Gly verby) die punt en lees en kuier verder saam. Sonder om enige negatiewe kommentaar enigsins te lewer.
As daar iets of iemand is wat u pla en wat nie volgens die reëls optree nie, het u as lid die reg om dit onder die “Admin” se aandag te bring, deur vir hulle u klagtes te gee, (INBOX) asook die name van die persone. Die “Admin” sal dan optree in die verband met diskressie. “Admin” gaan ook nie redes verskaf of name verskaf as lede geblok is nie.






http://mrptv.radiojar.com/
 
SaveSaveSave
 http://tunein.com/radio/MRPTV-s277543/


Here are the links for MRPTV LIVE
Hier is die skakels vir MRPTV LIVE:

New MRPTV App
iPhone:
http://snappy.appypie.com/…/download-pli…/appId/248d44e7a971
Android:
http://d2wuvg8krwnvon.cloudfront.net/appfi…/248d44e7a971.apk
Tunein Radio:
http://tunein.com/radio/MRPTV-s277543/

 


 
 

     

      
SaveSaveSaveSaveSaveSaveSaveSaveSaveSave



 
 



Diese Webseite wurde kostenlos mit Homepage-Baukasten.de erstellt. Willst du auch eine eigene Webseite?
Gratis anmelden